Welkom

Beste Affies en Ouers,

Baie welkom by die Kuns- "blog". Ek hoop dat hierdie blog 'n oop lyn van kommunikasie sal verseker en ook 'n uitstalspasie sal word vir die leerlinge.

Die "blog" gaan ook gebruik word om belangrike datums, nuusflitse en "slideshows" op te sit.

Vriendelike groete,

Mev. M de Vos

Sunday, January 23, 2011

Welkom

Beste Affies en Ouers,

Baie welkom by die Graad 10 Kuns-"blog". Ek hoop dat hierdie 'n oop lyn van kommunikasie sal verseker sowel as 'n uitstalspasie vir die beste kunswerke sal word. Die "blog" gaan ook gebruik word om belangrike datums en gebeurtenisse aan julle te kommunikeer.

Word asseblief "followers" van die "blog" sodat indien daar enige nuwe boodskappe opgesit word, julle dit per e-pos sal ontvang.

By voorbaat baie dankie.

Vriendelike Groete

Mev M de Vos

1 comment:

  1. wil awesome wees en eerste n post plaas yeaaahhh!!!! 2011 gaan 'n awesome kunsjaar wees!!! ek weet ons as 'n graad gaan rerig baie fun he en ek kan nie wag om almal beter te leer ken ni!!! :D xoxo

    ReplyDelete