lVraag 1- Pas Kolom A by B- 20punte
lLeer die Kuns en Dans woordeskat
lVraag 2- Dans Agtergrond- 26 punte
lVraag 3- Ballet, Ballroom & Hip-Hop- 14punte
lVraag 4- Kuns Elemente en Ontwerp Beginsels- 30 punte
l
Graad 10 Eksamen afbakening...
Leer die volgende:
n Kuns Analise NB!- 25punte
n Egiptiese Kuns- 15punte
o Belangrik om te weet hoe hulle komposisies saamgestel was.
o Hulle gode.
o Die rol van die Ka.
n Griekse Kuns- Leer als, behalwe die tabelle met al die gode ens.-36Punte
n Clementina van der Walt-Leer als-9punte
n Romeinse Kuns- Leer als-10punte
n Post-Modernisme- Leer als-10punte
o Palace NB!
Baie sterkte, ek sien julle wen!!!
Groete
Juf. de Vos
No comments:
Post a Comment